Ekonomiese vooruitsigte, graan en oliesaad-markte, vee met klem op voerkrale / beesmark-vooruitsigte.
21 April 2021: 14h00 - 16h00
Jy word hartlik uitgenooi na Prof Johan Willemse se Landboumarkvooruitsigte.
DEWALD OLIVIER:
Uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging (SAFA), gesels oor die voerkraalbedryf, speenkalf en uitvoermark-vooruitsigte.
PROF JOHAN WILLEMSE:
'n Ingeligte boer neem ingeligte besluite.
Vir enige navrae, kontak Marlene by 083 381 8011 of [email protected].
Vir enige tegniese navrae kontak Magriet by [email protected]
GEBORG DEUR NEDBANK
Stephan Smith [email protected]
+27 (0)82 9023313
Daneel Rossouw [email protected]
+27 (0)83 327 9303